Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer | Lirieke
0 0
Караоке
Слова песни исполнителя Brendan Peyper. Читайте текст онлайн с любого устройства — легко и удобно!

Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer | Lirieke

Текст песни


Jy lyk nes ‘n boeremeisie
en ek’s ‘n boere ou
Gee nie om of jy my verlei nie
Kom net nader ekke hou van jou

Tussen stropers en mielielande
Tussen Koring en wintersbrande
Vat ons regs vat ons links
ploeg ons op en af
as jy so heeldag deur my gedagtes draf

Vou my arms om jou lyfie
gooi jou hande om my nek
Glo my dit is nie verkeerd nie
As ek en jy me opvreet nie

Met jou vellies en jou blou jeans aan
Kan jy hierdie boer se hart laat gaan staam
maak dit vas maak dit los maak die brieke vas
Dis jy wat heeldag deur my gedagtes draf

Комментарии (0)
Добавить
Если вдруг заметили опечатку, или просто хотите подправить что-то, не стесняйтесь и пишите в комментариях. Мы все тут за безупречный текст!

АудиоТекст » Lyrics » Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer | Lirieke